WOEF


 Use OpenOffice.org Get Firefox!
 

Control

Woef

Laaaaaaank gelede was 'n paar ouens op hoërskool. Hulle het baie (te veel?) ge-LAN. En hulle workgroup of doom was altyd WOEF. Niemand weet regtig hoekom nie. Jannie het begin daarmee, en dit het net nooit opgehou nie.

Op parties was daar oor die laaste paar jaar 'n paar keer gedreig om die woef domain te registreer en iets daarmee te doen.

So na my en vlermuis se laaste WILLE drink sessie, het ek besluit dis bladdy tyd. So toe doen ek dit.

Nou presies wat nou nog verder hier gaan gebeur, is nog bietjie los...ek wag eintlik vir die ander oorspronklikke WOEF lede om bietjie feedback te gee...(hint hint).

Die oorspronklike Woef lede is (min-of-meer):

  • demaniak (aka herrik, aka d3m4n14k)
  • vlermuis
  • poener
  • saidin (aka moraal)
  • Tubby
  • The-Grey1
  • nuckfutt
  • Jannie
  • spokkenossie
As ek iemand vergeet het, drop my 'n mail!

Elk geval, die site NIKS met honde,katte of enige ander soorte diere uit te waai het nie. Jammer as jy mislei was deur die naam.

Jy is d00s nommer:

Google
Last updated(modified): 18-Dec-2009, 05:00:04